Butterworth

Butterworth

Gcuwa
Butterworth is in Oos-Kaap
Butterworth
Butterworth
 Butterworth se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°20′0″S 28°9′0″O / 32.33333°S 28.15000°O / -32.33333; 28.15000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitMnquma
Stigting1827
Oppervlak
 • Totaal26,34 km2 (10,17 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal44 039
 • Digtheid1 672/km2 (4 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense98.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Xhosa 92.7%
 • Engels 3.0%
 • Ander 4.3%
Poskode (strate)
4960
Poskode (posbusse)
4960
Skakelkode047

Butterworth (amptelik Gcuwa) is 'n dorp, 111 km noord van Oos-Londen in die Oos-Kaap, in Suid-Afrika. Dit is geleë op die N2 nasionale pad.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Butterworth". Sensus 2011.

Developed by StudentB